Wêreldbeker sokker, Suid Afrika word kampioen

14-01-2010 12:37 11 berichten
Alle reacties Link kopieren
Ja jy, beste lesers. Julle dink natuurlik, hoe weet wat Willem wat nou? Willem wat maar net alles weet van Allochtonen en seks.



Nou, ek sal julle vertel. Ek het die lys van die afgelope WKs bestudeer en is tot die volgende conclussie gekom.



Die Wêreldbeker van 2010 word gespeel op die suidelike halfrond. In Suid Afrika welt verstaan. By WKs op die noordelike halfrond gewen dikwels 'n land wat gewoond was daar te speel. By WKs op die suidelike halfrond gewen dikwels 'n land wat gewoond was juis daar te speel.

Ondersteboven speel maak dat die bal, deur 'n ander swaartekrag en ander middelpuntvliedendekracht hom ooit anders behandel as dat byvoorbeeld Europese spelers gewoond is. Let maar op, Nederland sal relatief dikwels oor of langs die doel skiet.



Verder het die thuisland 'n arbitraal voordeel.

Al met al maak dat Suid Afrika wêreldkampioen sokker word.



alvast Geluk jongmanne.
Alle reacties Link kopieren
En jij hoop met dese bericht te koo'm tot?



Ek snap nie helemaal snap wat jij wil.



Suikerbossie
Sloerie en Huppelkut, aangenaam!
Alle reacties Link kopieren
Gaan jij ek heen dan? En ga je dan in n amperbroekie? gaan jij daar ook foto's van maak?
Sloerie en Huppelkut, aangenaam!
Alle reacties Link kopieren
en, in het kader van hup Holland:

Doe die leeuloop!
Sloerie en Huppelkut, aangenaam!
Ek sien jy kan baie goed Afrikaans praat Willem, het jy in die land gebly? Ek dink Holland gaan nie 'n goeie kans maak nie, maar dit was die selwe as ons in 'n andere land gespeel moes he.



Anyway, ek dink dis baie gaaf van jou om Afrikaans op die forum te kom pos! Ek like dit baie!
Alle reacties Link kopieren
Ek het veel jare gelede een cursus afrikaans gevolg.

Ek vrees dat ek die taal beter spreek as schrijf
Sloerie en Huppelkut, aangenaam!
Ek het die selwe Pake! Ek het drie jare in Suid Afrika gebly en my man is Suid Afrikaner dus ek kan dit baie goed spreek maar nie skryf nie. Maar dis met hom die selwe as hom Nederlands moet skryf.
Geen speld tussen te krijgen. Dat van die swaartekrag en middelpuntvliedendekracht.
Alle reacties Link kopieren
Nederland wint het WK nooit nie.



Op suidelike halfrond nie en op noordelike halfrond nie.
Alle reacties Link kopieren


Etosh, gaat best aardig zo volgens mij!
Alle reacties Link kopieren
<3 Suid Afrika
mag jy mooi wees as die lelik verby is,
en sag kyk na elke harde tyd.
mag jy bly wees as die huil verby is,
en vrede he na die stryd.

Dit is een oud topic. Het topic is daarom gesloten.
Maak een nieuw topic aan om verder praten over dit onderwerp.

Terug naar boven